Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saf
saf [boodskap #135377] Wo, 13 Januarie 2021 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saf
Afbreking: saf


Byvoeglike naamwoord: saf
Vergrotende trap: sawwer, safter
Oortreffende trap: safste
Attributief: sawwe
Intensief: papsaf

Betekenis:
• Wat baie sag is.

Gebruik:
• Julle handjies is te saf vir die soort werk.

Sinoniem:
• pap
• sag
• week

Afgelei:
• safterig
• saftheid
• sawwerig

Spelfout:
• sav

Vertaling:
Engels: soft
Nederlands: zaft, zacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dor
Volgende onderwerp: poes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:32:23 MGT 2024