Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watsenaam
watsenaam [boodskap #135372] Wo, 13 Januarie 2021 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
watsenaam
Afbreking: wat•se•naam
Samestelling: wat + se + naam


Selfstandige naamwoord: watsenaam
Meervoud: watsenaam
Verkleinwoord: watsenaam
Meervoud van verkleining: watsenaam

Betekenis:
• (informeel) Plekhouer vir iets wat die spreker vergeet het, of wat die spreker nie kan of wil noem nie.

Gebruik:
• Hy sit heeldag op sy watsenaam en lig nie 'n vinger nie.

Sinoniem:
• dinges

Vertaling:
Engels: what's its name
Nederlands: welke naam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loopgraaf
Volgende onderwerp: afsny
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:47:47 MGT 2024