Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spleet
spleet [boodskap #135364] Di, 12 Januarie 2021 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spleet
Afbreking: spleet


Selfstandige naamwoord: spleet
Meervoud: splete
Verkleinwoord: spleetjie
Meervoud van verkleining: spleetjies

Betekenis:
• 'n Lang, nou opening of skeur.

Gebruik:
• Sy dra 'n elegante aandrok met 'n oop rug en 'n spleet voor.

Sinoniem:
• bars
• gleuf
• groef
• keep
• kraak
• reet
• skeur
• skreef

Hiponiem:
• kieuspleet
• rotsspleet
• skaamspleet
• stemspleet

Afgelei:
• spleetbreuk
• spleethoewig
• spleetoog
• spleetpotig
• spleetvoetig
• spleetvormig

Verwant:
• gesplete
• split (ww.)

Vertaling:
Engels: crack, fissure, crevice
Nederlands: spleet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regterlik
Volgende onderwerp: nalatenskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:59:55 MGT 2024