Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » takloos
takloos [boodskap #135326] So, 10 Januarie 2021 15:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
takloos
Afbreking: tak•loos
Samestelling: tak + -loos


Byvoeglike naamwoord: takloos
Attributief: taklose

Betekenis:
• Sonder enige takke.

Gebruik:
• Die halfmens is 'n taklose boom wat endemies is aan die Richtersveld.

Vertaling:
Engels: without branches
Nederlands: zonder takken

Nota:
• Moenie "takloos" met "taktloos" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betaalbaar
Volgende onderwerp: takt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:33:25 MGT 2024