Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevrore
bevrore [boodskap #135324] So, 10 Januarie 2021 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevrore
Afbreking: be•vro•re


Byvoeglike naamwoord: bevries
Attributief: bevriesde, bevrore

Betekenis:
• Wat onder vriespunt (gevries) is.

Gebruik:
• Ontdooi die bevrore vleis voordat jy dit gaarmaak.

Sinoniem:
• bevriesde
• veryste

Afgelei:
• snelbevrore

Vertaling:
Engels: frozen, frosted
Nederlands: bevroren, bevriezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betroubaar
Volgende onderwerp: betaalbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:35:19 MGT 2024