Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorspelling
voorspelling [boodskap #135314] Sa, 09 Januarie 2021 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorspelling
Afbreking: voor•spel•ling
Samestelling: voorspel + -ling


Selfstandige naamwoord: voorspelling
Meervoud: voorspellings
Verkleinwoord: voorspellinkie
Meervoud van verkleining: voorspellinkies

Betekenis:
• 'n Uitspraak oor iets wat in die toekoms kan gebeur.

Gebruik:
• Dinge is so onseker dat ek nie nou 'n voorspelling wil waag nie.

Sinoniem:
• profesie
• waarsegging

Afgelei:
• weervoorspelling

Vertaling:
Engels: forecast, prophecy
Nederlands: voorspelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asteroïde
Volgende onderwerp: voorsprong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:20:19 MGT 2024