Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanwerk
aanwerk [boodskap #135308] Sa, 09 Januarie 2021 11:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanwerk
Afbreking: aan•werk
Samestelling: aan + werk


Werkwoord: werk aan, aanwerk
Verlede tyd: het aangewerk

Betekenis:
• Om iets wat los is vas te werk.
• Aanhou werk, sonder om op te hou.

Gebruik:
• Kan Ma asseblief die knoop aan my hemp aanwerk?
• Ons moes deur die nag aanwerk.

Sinoniem:
• aanlap
• aanlas
• lap
• vasnaai
• vaswerk

Vertaling:
Engels: to fasten; to work through
Nederlands: aanwerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vetkoek
Volgende onderwerp: sorgloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:22:22 MGT 2024