Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vetkoek
vetkoek [boodskap #135307] Sa, 09 Januarie 2021 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vetkoek
Afbreking: vet•koek
Samestelling: vet + koek


Selfstandige naamwoord: vetkoek
Meervoud: vetkoeke
Verkleinwoord: vetkoekie
Meervoud van verkleining: vetkoekies

Betekenis:
• 'n Bol brooddeeg wat in olie gebak is en gewoonlik met 'n vulsel voorgesit word.

Gebruik:
• Daar is niks lekkerder as vetkoek met maalvleis nie, en vir nagereg, vetkoek en konfyt.

Vertaling:
Engels: vetkoek, deep-fried dough ball
Nederlands: vetkoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suf
Volgende onderwerp: aanwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:25:11 MGT 2024