Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sosys
sosys [boodskap #135303] Vr, 08 Januarie 2021 13:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sosys
Afbreking: so•sys


Selfstandige naamwoord: sosys
Meervoud: sosyse

Betekenis:
• (argaïes) 'n Klein, gekruide worsie wat in lang snoere vervaardig word.

Gebruik:
• Wil jy 'n sosys hê?

Afgelei:
• sosysbroodjie
• sosysmaker
• sosysverkoper

Vertaling:
Engels: sausage, polony
Nederlands: saucijs

Nota:
• Uit Frans, "saucisse", van Latyn "solsicium".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaapribbetjie
Volgende onderwerp: snoeiskêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:46:01 MGT 2024