Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wentel
wentel [boodskap #135295] Do, 07 Januarie 2021 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wentel
Afbreking: wen•tel


Werkwoord: wentel
Verlede tyd: het gewentel

Betekenis:
• Om 'n as of steunpunt draai; 'n draai-, rol- of tolbeweging uitvoer.

Gebruik:
• Die Internasionale Ruimtestasie is 'n kunsmatige satelliet wat om die Aarde wentel.

Spreekwoord:
• In slyk wentel. [n Verdorwe lewe lei.]

Sinoniem:
• roteer
• draai

Verwant:
• omwenteling
• wentelbaan

Vertaling:
Engels: to revolve, rotate, wallow
Nederlands: wentelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kraaines
Volgende onderwerp: laser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:04:07 MGT 2024