Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korf
korf [boodskap #135293] Do, 07 Januarie 2021 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Heuning word uit 'n korf gehaal.
Heuning word uit 'n korf gehaal.
korf
Afbreking: korf


Selfstandige naamwoord: korf
Meervoud: korwe
Verkleinwoord: korfie
Meervoud van verkleining: korfies

Betekenis:
• Nes (of hok) vir 'n kolonie bye.
• Gevlegte mandjie, of iets wat daaraan herinner, soos die net aan die doelpale by netbal en korfbal.

Gebruik:
• Heuningbye sal aktief steek wanneer hulle voel dat hul korf bedreig word.
• Die doelgooier gooi die bal deur die korf.

Afgelei:
• byekorf
• heuningkorf
• korfbal
• korfboog
• korffles

Vertaling:
Engels: beehive, hive; basket
Nederlands: korf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gloeilamp
Volgende onderwerp: kraaines
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:35:43 MGT 2024