Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boeiend
boeiend [boodskap #135290] Do, 07 Januarie 2021 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boeiend
Afbreking: boei•end


Byvoeglike naamwoord: boeiend
Vergrotende trap: boeiender
Oortreffende trap: boeiendste
Attributief: boeiende
Partitief: boeiends

Betekenis:
• Wat interessant is, belangstelling gaande maak een die aandag aangryp.

Gebruik:
• Die storie is besonder boeiend en ek kon eenvoudig nie die boek neersit nie.

Antoniem:
• oninteressant
• vervelend
• vervelig

Afgelei:
• boeiendheid

Vertaling:
Engels: fascinating, captivating
Nederlands: boeiend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drywing
Volgende onderwerp: nabootser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:38:02 MGT 2024