Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glorie
glorie [boodskap #135199] Do, 31 Desember 2020 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glorie
Afbreking: glo•rie


Selfstandige naamwoord: glorie
Meervoud: glorieë

Betekenis:
• 'n Toestand van roem waar iets of iemand bewonder en gerespekteer word.

Gebruik:
• Sy droom van glorie by die Olimpiese Spele.
• Die kasteel is in volle glorie herstel.

Sinoniem:
• aansien
• eer
• grootheid
• heerlikheid
• luister
• roem

Vertaling:
Engels: fame, glory, lustre
Nederlands: glorie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gloei
Volgende onderwerp: grappig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:42:17 MGT 2024