Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gloei
gloei [boodskap #135198] Do, 31 Desember 2020 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gloeiende kole.
Gloeiende kole.
gloei
Afbreking: gloei


Werkwoord: gloei
Verlede tyd: het gegloei

Betekenis:
• Om lig as gevolg van hitte uit te straal.

Gebruik:
• Die warm kole gloei in die donker nag.

Afgelei:
• gloeidraad
• gloeiend
• gloeilamp
• gloeistokkie
• gloeiwurm

Vertaling:
Engels: to glow, be red-hot
Nederlands: gloeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glashelder
Volgende onderwerp: glorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:34:32 MGT 2024