Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glashelder
glashelder [boodskap #135197] Do, 31 Desember 2020 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glashelder
Afbreking: glas•hel•der
Samestelling: glas + helder


Byvoeglike naamwoord: glashelder
Attributief: glasheldere

Betekenis:
• Intensiewe vorm van helder: besonder helder en duidelik; so helder soos glas.

Gebruik:
• Ná sy verduideliking was alles skielik glashelder.

Sinoniem:
• klokhelder
• kristalhelder

Vertaling:
Engels: as clear as glass, crystal-clear
Nederlands: glashelder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: giftig
Volgende onderwerp: gloei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:27:34 MGT 2024