Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » giftig
giftig [boodskap #135196] Do, 31 Desember 2020 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
giftig
Afbreking: gif•tig
Samestelling: gif + -tig


Byvoeglike naamwoord: giftig
Vergrotende trap: giftiger
Oortreffende trap: giftigste
Attributief: giftige
Partitief: giftigs

Betekenis:
• Wat skadelike gif bevat; toksies.
• (figuurlik) Baie nydig; lasterend; kwaadpratend.

Gebruik:
• Die meeste slange is glad nie giftig nie.
• Sy kan baie giftig wees.

Vergelyking:
• So giftig soos 'n geitjie.

Afgelei:
• giftigheid
• vergiftig

Vertaling:
Engels: poisonous, venomous, toxic
Nederlands: giftig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gerug
Volgende onderwerp: glashelder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:41:16 MGT 2024