Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heelnag
heelnag [boodskap #135186] Wo, 30 Desember 2020 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heelnag
Afbreking: heel•nag
Samestelling: heel + nag


Bywoord: heelnag

Betekenis:
• Die hele nag deur.

Gebruik:
• Ek het heelnag deur gewerk.

Antoniem:
• heeldag

Vertaling:
Engels: the whole night
Nederlands: de hele nacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heeldag
Volgende onderwerp: hedendaags
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:32:26 MGT 2024