Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waspop
waspop [boodskap #135180] Di, 29 Desember 2020 21:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waspop
Afbreking: was•pop
Samestelling: was + pop


Selfstandige naamwoord: waspop
Meervoud: waspoppe
Verkleinwoord: waspoppie
Meervoud van verkleining: waspoppies

Betekenis:
• 'n Pop wat van was gemaak is; wasbeeld.
• (figuurlik) 'n Fyn meisie.

Gebruik:
• Madame Tussauds is 'n bekende museum met waspoppe van bekendes.
• Sy is 'n regte waspop.

Vertaling:
Engels: wax doll
Nederlands: wassen pop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasstel
Volgende onderwerp: herkenbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:56:05 MGT 2024