Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voerbak
voerbak [boodskap #135177] Di, 29 Desember 2020 17:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voerbak
Afbreking: voer•bak
Samestelling: voer + bak


Selfstandige naamwoord: voerbak
Meervoud: voerbakke
Verkleinwoord: voerbakkie
Meervoud van verkleining: voerbakkies

Betekenis:
• Bak waarin kos/voer vir diere uitgesit word.

Gebruik:
• As jy 'n hond wil hê sal ons 'n voerbak en 'n drinkbak moet koop.

Sinoniem:
• eetbak
• krip
• trog

Vertaling:
Engels: trough, feeder, manger
Nederlands: voerbak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ginekoloog
Volgende onderwerp: kampeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:27:06 MGT 2024