Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ginekoloog
ginekoloog [boodskap #135176] Di, 29 Desember 2020 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ginekoloog
Afbreking: gi•ne•ko•loog


Selfstandige naamwoord: ginekoloog
Meervoud: ginekoloë

Betekenis:
• Dokter wat in ginekologie (siektes van die vroulike voortplantingstelsel) spesialiseer.

Gebruik:
• Baie vrouens voel ongemaklik om 'n manlike ginekoloog te besoek.

Afgelei:
• ginekologies

Vertaling:
Engels: gynaecologist, gynecologist
Nederlands: gynaecoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gisteroggend
Volgende onderwerp: voerbak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:43:41 MGT 2024