Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gram
gram [boodskap #135172] Di, 29 Desember 2020 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pendoppie op 'n weegskaal.
'n Pendoppie op 'n weegskaal.
gram
Afbreking: gram


Selfstandige naamwoord: gram
Meervoud: gramme
Verkleinwoord: grampie
Meervoud van verkleining: grampies

Betekenis:
• 'n Afgeleide eenheid vir massa (gewig) gelyk aan 'n duisendste van 'n kilogram (0,001 kg).

Gebruik:
• Een kubieke sentimeter water het 'n massa van ongeveer 1 gram.

Afgelei:
• dekagram
• kilogram
• mikrogram
• milligram

Afkorting:
• g

Vertaling:
Engels: gram
Nederlands: gram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: godsdienstig
Volgende onderwerp: agthoekig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:39:11 MGT 2024