Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rigsnoer
rigsnoer [boodskap #135169] Ma, 28 Desember 2020 20:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rigsnoer
Afbreking: rig•snoer


Selfstandige naamwoord: rigsnoer
Meervoud: rigsnoere
Verkleinwoord: rigsnoertjie
Meervoud van verkleining: rigsnoertjies

Betekenis:
• Iets wat help dat mens in lyn bly; voorbeeld of maatstaf waarna jy jou lewe rig.

Gebruik:
• Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. [Josua 1:8]

Sinoniem:
• direktief
• gedragsreël
• maatstaf
• riglyn

Vertaling:
Engels: guide, example, directing principle, rule of conduct
Nederlands: richtsnoer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkamp
Volgende onderwerp: godsdienstig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:51:46 MGT 2024