Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » narcis
narcis [boodskap #135160] Ma, 28 Desember 2020 11:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
narcis
Afbreking: nar•cis


Selfstandige naamwoord: narcis
Meervoud: narciste

Betekenis:
• Persoon met 'n sieklike selfliefde. 'n Egoïs met 'n gebrek aan inlewingsvermoë.

Gebruik:
• My baas is 'n onverbeterlike narcis.

Wisselvorm:
• narsis
• narcissus

Afgelei:
• narcisme
• narcisties

Vertaling:
Engels: narcissist
Nederlands: narcist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heerser
Volgende onderwerp: welig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:57:42 MGT 2024