Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heerser
heerser [boodskap #135159] Ma, 28 Desember 2020 10:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heerser
Afbreking: heer•ser


Selfstandige naamwoord: heerser
Meervoud: heersers
Verkleinwoord: heersertjie
Meervoud van verkleining: heersertjies

Betekenis:
• Persoon wat mag uitoefen en oor ander heers.

Gebruik:
• Karel die Grote was die magtigste heerser wat Europa in eeue gesien het.

Antoniem:
• onderdaan

Hiponiem:
• farao
• koning
• monarg
• sultan
• tsaar

Vertaling:
Engels: ruler, sovereign
Nederlands: heerser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandsang
Volgende onderwerp: narcis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:05:22 MGT 2024