Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandsang
aandsang [boodskap #135158] Ma, 28 Desember 2020 10:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandsang
Afbreking: aand•sang
Samestelling: aand + sang


Selfstandige naamwoord: aandsang
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gesingery in die aand, o.a. in 'n kerk of voor 'n geliefde se venster.

Gebruik:
• Watter orrelis lei die aandsang vanaand?

Antoniem:
• môresang
• oggendsang

Hiponiem:
• nokturne
• serenade

Vertaling:
Engels: evensong
Nederlands: aandsang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kern
Volgende onderwerp: heerser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:31:03 MGT 2024