Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redenaar
redenaar [boodskap #135156] So, 27 Desember 2020 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
redenaar
Afbreking: re•de•naar


Selfstandige naamwoord: redenaar
Meervoud: redenaars
Verkleinwoord: redenaartjie
Meervoud van verkleining: redenaartjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n openbare rede voer/ publieke toespraak lewer.

Gebruik:
• As redenaar in die Parlement het Jan Hendrik Hofmeyr geen gelyke gehad nie.

Sinoniem:
• orator
• redekunstenaar
• redevoerder
• spreker

Afgelei:
• redenaarsgawe
• redenaarskompetisie
• redenaarskuns
• redenaarstalent

Vertaling:
Engels: orator, speaker
Nederlands: redenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doeksag
Volgende onderwerp: kern
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:11:02 MGT 2024