Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoflik
stoflik [boodskap #135152] So, 27 Desember 2020 17:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoflik
Afbreking: stof•lik
Samestelling: stof + -lik


Byvoeglike naamwoord: stoflik
Vergrotende trap: stofliker
Oortreffende trap: stoflikste
Attributief: stoflike
Partitief: stofliks

Betekenis:
• Wat uit stof bestaan en dus verganklik is.

Gebruik:
• In die Griekse denke is die liggaam tydelik en stoflik, daarteenoor is die siel is edel, onsterflik en verhewe.

Sinoniem:
• liggaamlik
• materieel
• sterflik

Antoniem:
• geestelik
• onstoflik
• spiritueel

Afgelei:
• stoflikheid

Vertaling:
Engels: mortal, material, tangible
Nederlands: stoffelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkwik
Volgende onderwerp: voorspel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:41:56 MGT 2024