Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weekdier
weekdier [boodskap #135150] So, 27 Desember 2020 13:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seekat as voorbeeld van 'n weekdier.
'n Seekat as voorbeeld van 'n weekdier.
weekdier
Afbreking: week•dier
Samestelling: week + dier


Selfstandige naamwoord: weekdier
Meervoud: weekdiere
Verkleinwoord: weekdiertjie
Meervoud van verkleining: weekdiertjies

Betekenis:
• 'n Soort dier wat nie 'n inwendige skelet het nie (filum Mollusca).

Gebruik:
• Meeste weekdiere het skulpe, maar sommige spesies soos die seekatte en naakslakke, moet daarsonder klaarkom.

Hiponiem:
• inkvis
• mossel
• oester
• perlemoen
• seekat
• slak

Afgelei:
• weekdierkunde
• weekdierkundige

Vertaling:
Engels: mollusc
Nederlands: weekdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skulpdier
Volgende onderwerp: verkwik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:28:06 MGT 2024