Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skulpdier
skulpdier [boodskap #135149] So, 27 Desember 2020 13:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Perlemoen, as voorbeeld van 'n skulpdier.
Perlemoen, as voorbeeld van 'n skulpdier.
skulpdier
Afbreking: skulp•dier
Samestelling: skulp + dier


Selfstandige naamwoord: skulpdier
Meervoud: skulpdiere
Verkleinwoord: skulpdiertjie
Meervoud van verkleining: skulpdiertjies

Betekenis:
• 'n Weekdier wat in 'n skulp leef.

Gebruik:
• Die swartmossel is tweekleppige skulpdier wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom.

Hiponiem:
• mossel
• oester
• perlemoen
• slak

Vertaling:
Engels: shellfish
Nederlands: schelpdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visserman
Volgende onderwerp: weekdier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:12:57 MGT 2024