Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visserman
visserman [boodskap #135148] So, 27 Desember 2020 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vissermanne in die Seychelle.
Vissermanne in die Seychelle.
visserman
Afbreking: vis•ser•man
Samestelling: visser + man


Selfstandige naamwoord: visserman
Meervoud: vissermanne
Verkleinwoord: vissermannetjie
Meervoud van verkleining: vissermanmnetjies

Betekenis:
• Iemand was se beroep dit is om vis te vang. Persoon wat van visvang 'n bestaan maak.

Gebruik:
• "Die grote het alweer weggekom", sê die visserman vir sy vrou.

Wisselvorm:
• visterman

Sinoniem:
• hengelaar
• visser

Vertaling:
Engels: fisherman
Nederlands: visserman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsertina
Volgende onderwerp: skulpdier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:56:59 MGT 2024