Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsertina
konsertina [boodskap #135147] So, 27 Desember 2020 10:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Konsertina.
'n Konsertina.
konsertina
Afbreking: kon•ser•ti•na


Selfstandige naamwoord: konsertina
Meervoud: konsertinas
Verkleinwoord: konsertinatjie
Meervoud van verkleining: konsertinatjies

Betekenis:
• Musiekinstrument met 'n lugsak en knoppies, kleiner as 'n trekklavier.

Gebruik:
• Wat is 'n boereorkes sonder 'n konsertina?

Sinoniem:
• krismiswurm
• psalmpompie

Vertaling:
Engels: concertina
Nederlands: concertina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: operagebou
Volgende onderwerp: visserman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:02:41 MGT 2024