Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eweveel
eweveel [boodskap #135140] So, 27 Desember 2020 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eweveel
Afbreking: e•we•veel
Samestelling: ewe + veel


Rangtelwoord: eweveel

Betekenis:
• In gelyke hoeveelheid.

Gebruik:
• Al die maande van die jaar het nie eweveel dae nie.

Vertaling:
Engels: as many, as much
Nederlands: evenveel


Bywoord: eweveel

Betekenis:
• Van gelyke betekenis; wat op dieselfde neerkom.

Gebruik:
• Pa het met eweveel trots vertel hoe sy oupa in die oorlog teen die Engelse geveg het.

Vertaling:
Engels: equal
Nederlands: evenveel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: evolusie
Volgende onderwerp: foeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:55:18 MGT 2024