Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaambeen
skaambeen [boodskap #135131] Sa, 26 Desember 2020 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nommer 6 is 'n skaambeen.
Nommer 6 is 'n skaambeen.
skaambeen
Afbreking: skaam•been
Samestelling: skaam + been


Selfstandige naamwoord: skaambeen
Meervoud: skaambene
Verkleinwoord: skaambeentjie
Meervoud van verkleining: skaambeentjies

Betekenis:
• Deel van die skelet wat die voorste deel van het heupbeen vorm.

Gebruik:
• Elke heupbeen word uit drie saamgesmelte bene gevorm: die dermbeen, sitbeen en die skaambeen.

Sinoniem:
os pubis
• pubis

Vertaling:
Engels: ubic bone, mound of venus, pubis
Nederlands: schaambeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sitbeen
Volgende onderwerp: selektief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:31:39 MGT 2024