Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voldoen
voldoen [boodskap #135104] Do, 24 Desember 2020 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voldoen
Afbreking: vol•doen
Samestelling: vol + doen


Werkwoord: voldoen
Verlede tyd: het voldoen
Teenwoordige deelwoord: voldoende

Betekenis:
• Die vereistes nakom; tevrede stel.

Gebruik:
• U kan aansoek doen as u aan die kriteria voldoen.

Vertaling:
Engels: to satisfy, please, meet
Nederlands: voldoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplet
Volgende onderwerp: bejeën
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:49:12 MGT 2024