Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrotpoot
vrotpoot [boodskap #135095] Do, 24 Desember 2020 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrotpoot
Afbreking: vrot•poot
Samestelling: vrot + poot


Selfstandige naamwoord: vrotpoot
Meervoud:
Verkleinwoord: vrotpootjie
Meervoud van verkleining:

Betekenis:
• Veesiekte deur die bakterie Dichelobacter nodus wat die kloutjie van die poot aantas.

Gebruik:
• In die somermaande ná goeie reëns is vrotpootjie een van die groot oorsake van mankheid by skape.

Vertaling:
Engels: foot rot
Nederlands: klauwrot, rotkreupel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: houtgees
Volgende onderwerp: ontugtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:45:06 MGT 2024