Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middernag
middernag [boodskap #135086] Wo, 23 Desember 2020 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
middernag
Afbreking: mid•der•nag


Selfstandige naamwoord: middernag
Meervoud: middernagte
Verkleinwoord: middernaggie
Meervoud van verkleining: middernaggies

Betekenis:
• Die middel van die nag; twaalfuur snags.

Gebruik:
• As die klok om middernag slaan, kom al die spoke uit.

Afgelei:
• middernagblou
• middernagson
• middernagtelik

Vertaling:
Engels: midnight
Nederlands: middernacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mynwerker
Volgende onderwerp: mieliestronk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:49:14 MGT 2024