Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mynwerker
mynwerker [boodskap #135085] Wo, 23 Desember 2020 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mynwerker
Afbreking: myn•wer•ker
Samestelling: myn + werker


Selfstandige naamwoord: mynwerker
Meervoud: mynwerkers
Verkleinwoord: mynwerkertjie
Meervoud van verkleining: mynwerkertjies

Betekenis:
• Persoon wat in die mynbou werksaam is. Iemand wat mynwerk doen.

Gebruik:
• 'n Mynwerker is as gevolg van ineenstortings in die myn vasgekeer.

Sinoniem:
• myner

Afgelei:
• mynwerkersbond
• mynwerkerspik
• mynwerkerstaking
• mynwerkersunie

Vertaling:
Engels: miner, mine-worker
Nederlands: mijnwerker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorstelp
Volgende onderwerp: middernag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:44:47 MGT 2024