Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaapvleis
skaapvleis [boodskap #135035] Vr, 18 Desember 2020 07:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skaapsnitte: 1=Boud. 2=Blad en skouer. 3=Rug. 4=Lende. 5=Lende, beste deel. 6=Bors. 7=Nek.
Skaapsnitte: 1=Boud. 2=Blad en skouer. 3=Rug. 4=Lende. 5=Lende, beste deel. 6=Bors. 7=Nek.
skaapvleis
Afbreking: skaap•vleis
Samestelling: skaap + vleis


Selfstandige naamwoord: skaapvleis
Meervoud:

Betekenis:
• Die vleis van 'n skaap (Ovis aries).

Gebruik:
• Dit is die lekkerste skaapvleis wat ek nog geëet het.

Hiponiem:
• lamsvleis

Afgelei:
• kerrieskaapvleis
• skaapvleisboere

Vertaling:
Engels: mutton
Nederlands: schapenvlees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoonmaak
Volgende onderwerp: sitvlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:37:28 MGT 2024