Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miltvuur
miltvuur [boodskap #135031] Do, 17 Desember 2020 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Miltvuur aan die onderarm.
Miltvuur aan die onderarm.
miltvuur
Afbreking: milt•vuur
Samestelling: milt + vuur


Selfstandige naamwoord: miltvuur
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Dodelike infeksiesiekte by mense en diere wat deur die bakterie Bacillus anthracis veroorsaak word.

Gebruik:
Miltvuur was een van die eerste siekte waarvoor aangetoon is dat dit deur 'n bakterie veroorsaak word.

Sinoniem:
• antraks

Afgelei:
• miltvuurepidemie
• miltvuurspore

Vertaling:
Engels: anthrax
Nederlands: miltvuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: openhartig
Volgende onderwerp: sinjaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:22:49 MGT 2024