Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Slamaaier
Slamaaier [boodskap #135026] Do, 17 Desember 2020 15:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Slamaaier
Afbreking: Sla•maai•er


Selfstandige naamwoord: Slamaaier
Meervoud: Slamaaiers
Verkleinwoord: Slamaaiertjie
Meervoud van verkleining: Slamaaiertjies

Betekenis:
• (argaïes) 'n Kaapse Maleier.

Gebruik:
• Abdoel, ek ken nie 'n Slamaier wat so skatryk is as jy. [C. Louis Leipoldt]

Afgelei:
• Slamaierwinkel

Vertaling:
Engels: Cape Malay
Nederlands: Kaap-Maleier

Nota:
• Kontaminasie/versmelting van die woorde Islamiet en Maleier.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewillig
Volgende onderwerp: kernbrandstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:45:58 MGT 2024