Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooruitgang
vooruitgang [boodskap #135021] Do, 17 Desember 2020 08:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooruitgang
Afbreking: voor•uit•gang
Samestelling: vooruit + gang


Selfstandige naamwoord: vooruitgang
Meervoud:

Betekenis:
• Die proses van vordering en verbetering, o.a. die tegnologiese en ekonomiese groei van 'n samelewing.

Gebruik:
• Daar is vandag steeds politieke partye is wat vooruitgang strem en die land in die donker eeue wil dompel.

Sinoniem:
• groei
• ontwikkeling
• progressie
• verbetering
• vordering

Antoniem:
• agteruitgang

Vertaling:
Engels: progress, improvement, advancement
Nederlands: vooruitgang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolgeld
Volgende onderwerp: neffens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:26:50 MGT 2024