Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spier
spier [boodskap #135017] Do, 17 Desember 2020 07:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spier
Afbreking: spier


Selfstandige naamwoord: spier
Meervoud: spiere
Verkleinwoord: spiertjie
Meervoud van verkleining: spiertjies

Betekenis:
• Sagte weefsel in die liggaam van mens of dier wat met elektriese prikkels saamtrek.

Gebruik:
• 'n Mens kan met gewigte oefen om spiere te bou en vet te verminder.

Spreekwoord:
• Hy vertrek geen spier nie. [Niks van jou gevoelens laat blyk nie.]

Hiponiem:
• borsspier
• dyspier
• kuitspier
• maagspier

Afgelei:
• gespierd
• spierbeheer
• spierbeweging
• spierbundel
• spierdistrofie
• spiergeheue
• spierkrag
• spierkramp
• spierkussing
• spierkwaal
• spiertier
• spierweefsel
• spierwit

Vertaling:
Engels: muscle
Nederlands: spier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stemreg
Volgende onderwerp: spinnerak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:39:39 MGT 2024