Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stemreg
stemreg [boodskap #135016] Do, 17 Desember 2020 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stemreg
Afbreking: stem•reg
Samestelling: stem + reg


Selfstandige naamwoord: stemreg
Meervoud:

Betekenis:
• Die reg van 'n individu om 'n stem tydens 'n verkiesing uit te bring.

Gebruik:
• Persone oor die ouderdom van 18 het stemreg.

Sinoniem:
• kiesreg

Vertaling:
Engels: right to vote, suffrage
Nederlands: stemrecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kunsmis
Volgende onderwerp: spier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:35:58 MGT 2024