Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landkaart
landkaart [boodskap #135014] Wo, 16 Desember 2020 19:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landkaart
Afbreking: land•kaart
Samestelling: land + kaart


Selfstandige naamwoord: landkaart
Meervoud: landkaarte
Verkleinwoord: landkaartjie
Meervoud van verkleining: landkaartjies

Betekenis:
• Kaart wat die aardoppervlak of 'n gedeelte daarvan voorstel.
• Kaart met aardrykskundige gegewens van 'n spesifieke land.

Gebruik:
• Op die landkaart kan mens sien dat Nederland heelwat kleiner is as Suid-Afrika.
• Het julle 'n goeie landkaart van Suid-Afrika?

Vertaling:
Engels: map
Nederlands: landkaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: legkaart
Volgende onderwerp: kunsmis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:31:09 MGT 2024