Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lipstiffie
lipstiffie [boodskap #135009] Wo, 16 Desember 2020 12:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lipstiffie
Lipstiffie
lipstiffie
Afbreking: lip•stif•fie
Samestelling: lip + stif + -fie


Selfstandige naamwoord: lipstiffie
Meervoud: lipstiffies
Verkleinwoord: lipstiffietjie
Meervoud van verkleining: lipstiffietjies

Betekenis:
• 'n Staafie/stiffie waarmee die lippe gekleur word.

Gebruik:
• Dit help nie om lipstiffie aan 'n vark te smeer nie.

Vertaling:
Engels: lipstick
Nederlands: lippenstift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sybok
Volgende onderwerp: rentmeester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:23:48 MGT 2024