Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » iedergeval
iedergeval [boodskap #135007] Wo, 16 Desember 2020 11:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
iedergeval
Afbreking: ieder•geval
Samestelling: ieder + geval


Voornaamwoord: iedergeval

Betekenis:
• (informeel) Verkorting van "in elke/ieder geval".

Gebruik:
• Ek dink nie julle het 'n kans nie, maar ek wens julle iedergeval die beste toe.

Vertaling:
Engels: anyway, anyhow, any event
Nederlands: ieder geval

Nota:
• Skryf eerder as twee woorde, "ieder geval".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reghoek
Volgende onderwerp: sybok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:53:38 MGT 2024