Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stadsraadslid
stadsraadslid [boodskap #135004] Wo, 16 Desember 2020 10:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stadsraadslid
Afbreking: stads•raads•lid
Samestelling: stad + -s- + raad + -s- + lid


Selfstandige naamwoord: stadsraadslid
Meervoud: stadsraadslede
Verkleinwoord: stadsraadslidjie
Meervoud van verkleining: stadsraadslidjies

Betekenis:
• Lid van 'n stadsraad, die munisipale bestuur van 'n stad.

Gebruik:
• Raadslid Kruger is in 2020 as 'n stadsraadslid verkies.

Vertaling:
Engels: city councilor
Nederlands: gemeenteraadslid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stadsraad
Volgende onderwerp: staatsdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:37:04 MGT 2024