Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stadsraad
stadsraad [boodskap #135003] Wo, 16 Desember 2020 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stadsraad
Afbreking: stads•raad
Samestelling: stad + -s- + raad


Selfstandige naamwoord: stadsraad
Meervoud: stadsrade
Verkleinwoord: stadsraadjie
Meervoud van verkleining: stadsraadjies

Betekenis:
• Die verkose lede van 'n munisipaliteit wat die plaaslike bestuur van 'n stad vorm.

Gebruik:
• Die Pretoriase stadsraad het Melrose-huis waar die Vrede van Vereeniging onderteken is in 1968 bekom en dit in 'n museum omskep.

Sinoniem:
• munisipaliteit

Afgelei:
• stadsraadlid

Vertaling:
Engels: town council, city council
Nederlands: gemeente

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatsgreep
Volgende onderwerp: stadsraadslid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:03:41 MGT 2024