Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tolk
tolk [boodskap #134997] Di, 15 Desember 2020 13:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tolk
Afbreking: tolk


Selfstandige naamwoord: tolk
Meervoud: tolke
Verkleinwoord: tolkie
Meervoud van verkleining: tolkies

Betekenis:
• Persoon wat die woorde van 'n spreker (soos hy praat) na 'n ander taal oordra.

Gebruik:
• U is geregtig om 'n tolk te gebruik as u in Afrikaans wil getuig.

Afgelei:
• tolkhokkie
• tolkspan

Vertaling:
Engels: interpreter
Nederlands: tolk


Werkwoord: tolk
Verlede tyd: het getolk

Betekenis:
• Gesproke taal of gebaretaal in 'n ander taal vertaal.

Gebruik:
• Sy getuienis is van Afrikaans na Engels getolk.

Vertaling:
Engels: to interpret
Nederlands: tolken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ton
Volgende onderwerp: toilet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:23:32 MGT 2024