Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wingerd
wingerd [boodskap #134949] Vr, 11 Desember 2020 08:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wingerd.
'n Wingerd.
Nog 'n wingerd.
Nog 'n wingerd.
wingerd
Afbreking: win•gerd


Selfstandige naamwoord: wingerd
Meervoud: wingerde
Verkleinwoord: wingerdtjie
Meervoud van verkleining: wingerdjies

Betekenis:
• 'n Landery waar druiwe vir wynproduksie verbou word.

Gebruik:
• Noag was 'n boer, die eerste wat 'n wingerd geplant het. [Genesis 9:20]

Spreekwoord:
• Hy het deur die wingerd geloop. [Hy is dronk.]

Afgelei:
• wingerdgriep
• wingerdloot
• wingerdrank
• wingerdsiekte
• wingerdstok

Vertaling:
Engels: vineyard
Nederlands: wijngaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wikkel
Volgende onderwerp: woel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:32:15 MGT 2024